Don Brodie

Don Brodie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Brodie (29 Mei 1899 – 8 Januarie 2001) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Fig Leaf for Eve (1944), Hot Lead and Cold Feet (1978), en Murphy's Law (1986), en in die televisiereeks The George Burns and Gracie Allen Show (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy